Kilroy Was Here! Productions
Kilroy Was Here! Productions
  • 43
  • 181 998
Churchil Naude - My Wêreld (Official Music Video)
My Wêreld
Ek lewe in 'n wêreld waar straight mense skeef praat
inderdaad my wêreld is desperaat
my genade
vergewe tog hierdie mede straightenaars hulle skewe dade
want
som het smart, som praat hard
terwyl hul harte saggies bewe
som is niggies, som is newe
dis die wêreld dis die lewe
is so swaar
soes
een plus ses sakke sout is sewe
dis net pyn wat hul na strewe,
iemand moet hul tog vergewe
hul wêreld is soe goor
soes almal net moed verloor
oor geweld en soes geld
'n gat in jou sak boor
jy sal veg vir jou reg
en al maak dit jou hoe sleg
en al vat dit die laaste sin
maak in jou lewe hoe weg
my wêreld is soe groot
waar mense net klein praat
en almal soe desperaat
die vis vrot van sy kop af
dan baklei ons vir die graat
hoor hoor inderdaad
oh my hel my liewe hemel
al my mede ingelegdes
laat ons bid vir meer sonde
en ons lus in die pad beslis
soos som van onse honde
hierdie wêreld is soe oud
daa’s rerig tog niks nuuts
alles is alles was
opgekrapte -
opgekotste - wêreldsnuus
my wêreld is 'n plek
waar die
odds teen jou gestack is
met sy face-less attackers
met sy diep financial backers
die lewendes almal vrek is
my storie 'n donker plek is
waar jy krummels vang van tafels
wat met vleis en koek gedek is
my wêreld is soe wreed
elke hond - en sy puppies
try jou yt te check en meet
ons gooi mekaar met stones en sticks en halwe bricks
oh grote griet, oh my gatta my petatta
is my stem vi jou te hat'ha
is jy biesig om my taal se siel vi’ jou te loep en vat'ha
oh my hell oh my gedoorie
moet tog nettie julle se ubuntu staan en kom veloorie
oh hel my frikkedel, skink vi' my daar soe 'n sagte
kyk hoe donker is die magte, hulle kruip soe orals rond
wan’ my wêreld is gewond, en die pleister is te klein
en dit lyk die selle smaak om uit te lek daar by die brein
laat die son se strale net vir ons die haat kom weg skyn
en amal praat soes praat 'n nuwe fashion is
amal passionless
hashtag this
jy dink die wêreld is 'n pypkaneel
elkeen suig daaraan en kry sy deel
maar ek weet dit is 'n wurgpatat
elkeen suig daaraan en sien sy gat
ons wiet
daar is mos dinge
elkeen point dan nou 'n vinge
dinge wat ons van niks van weetie
niemand ken hoe lykie waarheid
wan’ die wereld was nog nooit
en is nog nooit vir dit gereed’ie
en hulle amal staan rond met swaarde
om te pro-tek wat hy be-sit
want dit is mos hulle waarde
oh my aarde -
amal gloe hy’s oppie regte kant, oh my liewe my land
amal van ons word gepatch en kan oorreed word met 'n rand
hy maak of hy gesien hoe die visse mens geraak'it
hoe die mense kêns geraakit
toe die cellphone lens gemaakit
oh my gonnatjie my piet
julle sallie goed moet wiet
jy’s van die geleerde wêreld
ek van die verkeerde wêreld
en dit laat mens nogal wonner
as jy begin en jy’s onner
dan betekin jou opinie ab-so-luut tog niks
sonder '
n plakkaat teen 'n muur, wat mense kan aangluur
met jou opinionated vrinne om 'n braai met 'n bier
en dis mos nou n ding,
is nogal 'n ou ding
ek wil niemand belas
ek wil net so inpas houding
ons laat die koor sing
Переглядів: 2 033

Відео

Riku Lätti - Kom Saam Met My (met die MarkTunes Band)
Переглядів 1,5 тис.5 років тому
Riku Lätti - Kom Saam Met My met die MarkTunes Band Hulle sal sê jy’t geheime Hulle sal sê jy’s gewond Hulle sal praat oor hoe stukkend jy was Dat jou mond hang op die grond Hulle verkondig jou sondes Hulle verlustig jou leed Maar wat hulle so gretig vergeet Om te lewe moet jy eet Kom saam met my hier verby Ons kan ons eie stories skryf Kom ons raak oud in ons eie woud Ek vra jou kom saam met m...
Riku Lätti - Wen Wen Wen (met die MarkTunes Band)
Переглядів 3,6 тис.6 років тому
Riku Lätti - Wen Wen Wen (met die MarkTunes Band) Album: Hoop Daai Boom Is Oukei (2018) Video: Gideon Breytenbach
Riku Lätti, Bamboesina, en Johann Botha - Weet Jy Pikkewyn
Переглядів 9916 років тому
SAVE THE PENGUINS! (Penguin SOS) (@penguinsos) "I have finished my coffee, and I fear that this may be my last environmental fight. You can’t win the hearts of people who have no hearts, who call you mad, unscientific or anamorphic simply because you feel that other creatures, that Nature as a whole, Mother Earth, also has rights. For now, all I can do is sit back and feel Chief Seattle’s great...
Riku Lätti - As Tyd Kon Tik (Official Music Video)
Переглядів 6826 років тому
Riku Lätti - As Tyd Kon Tik 'n KYKNET NOU! MVP PROJEK video. Met Riku Lätti, Jackie Lätti, Jean ‘Tunes’ Marais, Mark Louis Ellis, Amanda Herbst & Willie Conradie Konsep Riku Lätti, Jackie Lätti, Herman van Deventer, Kilroy Was Here! Productions Vervaardig deur Kilroy Was Here! Productions Regisseur Gideon Breytenbach DOP Charl J. Naudé Kamera Harsheen Patel Herman van Deventer Christo Oberholst...
Bacchus Nel - Matroos
Переглядів 6 тис.7 років тому
Artist: Bacchus Nel Song: Matroos Album: Twee Ster Hotel Camera & Editing: Gideon Breytenbach
Churchil Naude - Onse Vaders (Ft. Riku Lätti)
Переглядів 16 тис.9 років тому
Onse Vaders deur Churchil Naude vanaf die album 'Kroeskop Vol Geraas' Follow Churchil by @kroeskop pages/Churchil/127486133960802
Toast Coetzer - Walk Fast, Whistle (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 43610 років тому
Toast Coetzer at Oppikoppi Bewilderbeast 2013 at the Kleinbar during the Poetry Session, with Jon Savage. Walk Fast, Whistle by Toast Coetzer
Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 4,4 тис.10 років тому
'Vernietig Jouself' from Fokofpolisiekar's first album 'As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand' - released in 2003. This is the full band, 10 years later, at Oppikoppi Bewilderbeast 2013 during their 10 Year celebration show. Performing to /- 20 000 excited fans. www.kilroywashere.co.za
Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 5 тис.10 років тому
Fokofpolisiekar doing their 10 Year Celebration show at Oppikoppi 2013 Bewilderbeast. 'Tygerberg Vliegtuig' is from their first album 'As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand' released in 2003. www.kilroywashere.co.za
David van Vuuren - Trouble Surrounds The World (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 54910 років тому
This was the opening song of David's set at Oppikoppi. Filmed and edited by Kilroy Was Here! Productions www.kilroywashere.co.za
David van Vuuren - The Forgotten Love (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 58010 років тому
A very emotional performance of 'The Forgotten Love' by David van Vuuren. Filmed and edited by Kilroy Was Here! Productions www.kilroywashere.co.za
David van Vuuren - Lunar Girl (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 73910 років тому
David van Vuuren performing his new and yet-to-be-released track 'Lunar Girl' in what is his debut performance at Oppikoppi. Filmed and edited by Kilroy Was Here! Productions www.kilroywashere.co.za
David van Vuuren - If We Don't Fear (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 96510 років тому
David van Vuuren at Oppikoppi Bewilderbeast at the Kleinbar, performing a song from his first album 'Free The Animals' released in 2011. Filmed and edited by Kilroy Was Here! Productions www.kilroywashere.co.za
David van Vuuren - Feels Like The Ocean (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 1,1 тис.10 років тому
David van Vuuren at Oppikoppi Bewilderbeast 2013 at the Kleinbar, ending off his set with this emotional and awe-inspiring performance. Filmed and edited by Kilroy Was Here! Productions www.kilroywashere.co.za
David van Vuuren & Tammy Jones - The Raging Sea (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 77510 років тому
David van Vuuren & Tammy Jones - The Raging Sea (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Liela Groenewald - 27 Engele (Live @ Oppikoppi 2013 Bewilderbeast 2013)
Переглядів 66910 років тому
Liela Groenewald - 27 Engele (Live @ Oppikoppi 2013 Bewilderbeast 2013)
Arno Carstens - Blue Eyes (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 3,2 тис.10 років тому
Arno Carstens - Blue Eyes (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Ryno Velvet - Ai My Lam (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 3,7 тис.10 років тому
Ryno Velvet - Ai My Lam (Live @ Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Naas Veld - Moving In Circles (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 43210 років тому
Naas Veld - Moving In Circles (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Naas Veld - Southen African Sun (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 41010 років тому
Naas Veld - Southen African Sun (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Koos Kombuis & Andra - Lisa Se Klavier (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 6 тис.10 років тому
Koos Kombuis & Andra - Lisa Se Klavier (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Koos Kombuis & Jaco van der Merwe (Bittereinder) (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 4,4 тис.10 років тому
Koos Kombuis & Jaco van der Merwe (Bittereinder) (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Kobus 'Rot' de Kock - Bicycle Sonder `n Slot (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Переглядів 3,6 тис.10 років тому
Kobus 'Rot' de Kock - Bicycle Sonder `n Slot (Oppikoppi Bewilderbeast 2013)
Kilroy Was Here! Productions - Highlights Reel 2012
Переглядів 2210 років тому
Kilroy Was Here! Productions - Highlights Reel 2012
Riku Lätti (Victor S. Wolf) - Nothing In The Sun
Переглядів 29710 років тому
Riku Lätti (Victor S. Wolf) - Nothing In The Sun
Riku Lätti (Victor S. Wolf) - No Big Thing
Переглядів 55910 років тому
Riku Lätti (Victor S. Wolf) - No Big Thing
Victor S. Wolf - I Want You Dead
Переглядів 53410 років тому
Victor S. Wolf - I Want You Dead
SABC 1 & SLEF - Mandela Day 2013 (3min)
Переглядів 9811 років тому
SABC 1 & SLEF - Mandela Day 2013 (3min)

КОМЕНТАРІ

  • @ElizeHengst-wf8sp
    @ElizeHengst-wf8sp 2 місяці тому

    Please can I have word for weeping

  • @jackhorn2625
    @jackhorn2625 2 місяці тому

    Beautiful. Net jammer jy Bly so very Gert. Sukkel nog hier waar Ek Bly met kitaar lesse

  • @MzalaWines
    @MzalaWines 4 місяці тому

    Wooooowwwwwwwww!!!!!!!

  • @jackhorn2625
    @jackhorn2625 4 місяці тому

    Jack hiee. Sal koos doep se gedig vir jou stuur. Net wag Gert

  • @shinespaceable
    @shinespaceable 5 місяців тому

    💕

  • @AlexBodenstein-je2zt
    @AlexBodenstein-je2zt 7 місяців тому

    Baie dankie Vir die boodskap jy is n yster

  • @SamoraSekhukhune1
    @SamoraSekhukhune1 8 місяців тому

    FEDDIEEEEEEEEEEEEEEEE 💯👌 Beautiful voice. Beautiful person.

  • @johnvanleeuwen4696
    @johnvanleeuwen4696 11 місяців тому

    Klinkt wel erg goed hoor

  • @kirkchristensen
    @kirkchristensen Рік тому

    Hay you want to do a show in co springs Colorado USA soon I will be there for you k and your super busy I hope you do keep it real k

  • @francoisdutoit3499
    @francoisdutoit3499 Рік тому

    Baie lekker dittie, Meneer Naudé. Jou gedig, Kroeskop, ook ook.

  • @juliapotgieter6212
    @juliapotgieter6212 Рік тому

    Baie dankie dis pragtig

  • @leniestander8861
    @leniestander8861 Рік тому

    Ek moes dit al lankal gesê het: my broer, my mag maar. Jy laat my huil, daar kom 'n hartseer in my op as ek hierna luister. Mag Onse Vader die kinders help. 🙏

  • @martyholderness9208
    @martyholderness9208 2 роки тому

    Dankie Gideon vir die share! Dis beautiful en so trots op jou. Love you ❤️ dankie Riku Lätti - hierdie song pluk aan my hartsnare 🤗

  • @riahofstede8827
    @riahofstede8827 2 роки тому

    Heeft iemand de tekst van dit nummer?

  • @deborah_mann
    @deborah_mann 2 роки тому

    awesome cover!

  • @barrysauerman
    @barrysauerman 2 роки тому

    O dis pragtig!

  • @Knersusify
    @Knersusify 2 роки тому

    Hierdie song jare terug die eerste maal live gehoor, wat my bekendstelling aan hierdie genius was. Way to go. Vanoggend wakker geword en dit was somehow in my ore.

  • @beliagerrits5727
    @beliagerrits5727 3 роки тому

    Stephen 🤗👏👏👌👌🖒

  • @boeriesedinge416
    @boeriesedinge416 3 роки тому

    Diep, diep woorde. Sosiale kommentaar op sy beste.

  • @robegers1719
    @robegers1719 3 роки тому

    Die musiek groei aan my 👍

  • @primeq
    @primeq 3 роки тому

    proving once again that there's not enough love & respect for musicians this good. By the time someone reaches this *level* of perfection of "culture-art" they should be given a stipend by their government and implored to keep performing and recording music. Music therapy is a thing - listening to this changes how I feel, makes me believe for a while I'll one day "manage to be the kind of person my dog thinks I am", as they say. When I die, hopefully many years from now, I will not have heard this song enough times. I'm fortunate to have come across it by accident over 5 years ago and I keep coming back. What a master. Let's hear it for his musicians too. Flawless - every time I listen to this feels like the first time. It never gets old

  • @pieceofcake5314
    @pieceofcake5314 4 роки тому

    Voice sounds just as good live - pleasant surprise.

  • @ingelouw8472
    @ingelouw8472 4 роки тому

    Het hierdie liedjie gister vir die eerste keer gehoor, kan jy glo? Met my skoolkinders gedeel. Net jammer so min mense luister hierna. Dis woorde wat my diep tref. Riku is ongelooflik talentvol en een van die mees onderskatte kunstenaars van ons tyd. Churchil , jy MAG maar! "RESPECT..." (Barney Louw)

  • @15matisse
    @15matisse 4 роки тому

    baie hartseer Hermien de Vos

  • @____1019
    @____1019 4 роки тому

    Dis die eerste liedjie wat ek van julle hoor en dis regtig waar goed.

  • @____1019
    @____1019 4 роки тому

    Baie goeie liedjie. Al wat my pla man, is dat die vel kleur weer opkom en dat dit natuurlik weer wys hoe sleg die wit mense is. Andersins is die liedjie baie baie goed. Dis net daai lyntjie wat my laat voel oor my vel kleur dat ek sleg is of duiwels is. Die uitverkorenes van die donker velle kyk ook neer op ligte velle, maar die naratief sê dit is net die ligte velle wat die neerkyk werk doen. Ek sou dink dat jy neerkyk op iemand as jy kan dink dat hulle vel nie goed genoeg is om te bestaan nie. Donkerder mense wat se wit mense hoort uitgeroei te wees is ook maar sleg.

  • @lillyofthevalley208
    @lillyofthevalley208 4 роки тому

    Thank you South Africa

  • @hendrikconradie9579
    @hendrikconradie9579 4 роки тому

    Fantasties gedoen Eer-waardig Naude.. amen.

  • @deanboshoff6849
    @deanboshoff6849 4 роки тому

    Amazing song and performance

  • @tafadzwamakhuza6485
    @tafadzwamakhuza6485 4 роки тому

    WHAT AN AMAZING SONG AND EXECUTION OF IT.❤

  • @rubenvancoller3274
    @rubenvancoller3274 4 роки тому

    Die is kuns kêrels, beide van julle

  • @carleneblatt5820
    @carleneblatt5820 5 років тому

    Lekker man Lekker..

  • @sunnysza9707
    @sunnysza9707 5 років тому

    This is great :))

  • @JanHaarhoffJSP
    @JanHaarhoffJSP 5 років тому

    Lekker Riku!!!

  • @RomPelStomPel_
    @RomPelStomPel_ 5 років тому

    Jedd jy is soo cool man!!

  • @miloviviers9828
    @miloviviers9828 5 років тому

    befok bra love it, to the point.Jy se hom soos hy is groot talent daar blessings ...

  • @deimoslila1
    @deimoslila1 5 років тому

    absoluut bedonnerd - wel gedaan !!

  • @Carolhandy1
    @Carolhandy1 5 років тому

    what an amazing song

  • @MrTokkieMonster
    @MrTokkieMonster 5 років тому

    Befok!

  • @johannabrandtmovies
    @johannabrandtmovies 5 років тому

    En n lekker video ook

  • @kwaailight
    @kwaailight 5 років тому

    Heavy groove. Bedonnerd!

  • @petroevanwyk3473
    @petroevanwyk3473 5 років тому

    Gevaalik!

  • @MrValkLeroux
    @MrValkLeroux 5 років тому

    Bevonk.

  • @gadaffi1000
    @gadaffi1000 5 років тому

    what an appalling mix of such a wonderful song

  • @dejonkheer6534
    @dejonkheer6534 5 років тому

    Hierdie is fantasties. Dankie Churchil dat jy jou talent met ons deel. ‘Miskien bid ek te sag’ - jy trek my hartsnare!

  • @johnjacobs3365
    @johnjacobs3365 5 років тому

    Better luck next time, this is bad

  •  5 років тому

    Dankie Gideon, jy maak die mooiste videos: met die minste maak jy wragtag die meeste

  • @juliatruter3860
    @juliatruter3860 6 років тому

    pragtig ...

  • @marshallharmse
    @marshallharmse 6 років тому

    Naaaice video!